• Help Support The Rugby Forum :

[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

Jip Bismarck en Jannie was albei by Grey as ek dit nie mis het nie.

Goeie punt oor Daniller, maar steeds, ek dink ons moet vir lambie los net waar hy is. Hy doen baie goed op 10 veral vir sy ouderdom. Dink net oor 4 jaar... Dis hoekom ek hoop dat hulle vir Steyn op 12 toets. Hy gaan glo onbeskikbaar wees vir die eerste toets in Junie, maar dalk die tweede en derde toetse.

Ek sal defnintief vir J.Pietersen wil sien in die toekoms op 15. Hy was sover uitstekend, hy moet net sy skoppe regkry, partykeer is sy hoe balle maar vrot, of hy moer net die bal die middel van die veld af.

Ek moes in geselskap sit saterdag wat dink Grant is 'n goeie keuse vir losskakel. Se asseblief julle stem saam met my deur te dink hy is goed vir die Stormers, maar sal nie die "cut" maak op internasionale vlak nie.

Alhoewel ek dink hy mag dalk vir my verkeerd bewys, maar ek weet nie jong...


Edit:

Wat dink julle manne oor gesindheid en respek? Oosthuizen is 'n awesome speler, maar was hy nie in groot kak voor die seisoen begin het nie? Mense gebliksem en gesuip geraak en bos gegaan. Net intereseerd oor wat julle daarvan dink, en julle opinies. Ek onthou almal het vir Puke Twatson gehad oor sy opmerkings oor die bok trui, en ek haat dit om dit te erken, maar hy was 'n paar jaar terug 'n fokken goeie speler. Al was hy 'n poephol. Sou hom nie in 'n bok trui wou sien nie.
 
Last edited:
Dis n jamerte Goosen het seer gekry. My donner watse goeie speler hy is. Hy skeer nog nie eens behoorlik nie maar hy was sover een van die top spelers in the kompetisie met sy veelsydige spel. Hy tackel, skop, hardloop en pass en neem baie goeie besluite.

Grant is n goeie speler maar hy sy lakwerk is soos die hond se gat. Ek dink spanne gaan maak wat die Boland met Louis Koen gemaak het toe Corne beseer was. Hulle heeldag op hom afgehardloop en gewys dat daar twee ding van die ruimte kan gesien word. Die een is the Chineese muur die ander was die gaping in die WP se loskakel kanaal. Jy sal sien soos die Stormers se knap os voorspelers afkak met beserings so begin Peter Grant se verdediging al hoe meer beproef. Kolisi maak n helse klomp tackles omdat hy vir hom ook miet tackle. Dit gee hom minder geleenthede om die bal te jag. Dis wat hy goed in is. So Grant moet leer tackle voordat hulle daai kans gaan gee dink ek.

Taute kan heelagter ook speel en hy is een van die uitblinkers vir die Lions. Ons het regtig n soliede heelagter nodig wat n goeie posisie opneem met verdediging en op die aanval. Na Andre en Percy het ons heelagter baie afgeskeep. So ver het hulle gegaan om n losskakel daaar te gaan smyt en n moerse pakslae gekry. Die senters moet daar n stewige knapie wees wat vir Tuilagi kan keer voor hy oor die voordeels lyn kom want Engeland gebruik hom baie on dit te doen. Somtyds te veel maar om te weet hy gaan kom en hom te stop wanneer hy kom is twee verskillende dinge.

Coenie is n Vrystater. Hy sal altyd braai, suip en jou goed moer as jy op sy kerrie werk. Geen probleem daar mee as hy op die veld sy hart uitspeel. Soos ek bo verduidelike het n aggressiewe loskop is n goeie loskop. Hy moet net daai dinge los wat hy om die vaskop loop. Onnidige strafskoppe daai.

Luke is n doos. n Goeie speler maar een van daai ouens wat kak praat en tantrums gooi met a nat panty as hy nie sy sin kry nie. Jonk en hulle kan nie n jaar of twee wag vir hulle kans. Hulle will bloed jonk Springbokke word of hulle vokof en gaan praat kak in die koerante. Hoeveel spelers moes gewag het vir hulle beurt want daar was diepte in n posisie? Kyk net na Tiaan Strauss. Hy het jare lank sy hart uitgespeel maar ongelukkig was daar nie veel van n kans dat hulle sal plek maak vir hom omdat daar baie diepte was. Hy het vir Australie gaan speel maar hoeveel het hom gehaat daarvoor? Niemand nie. Rede daarvoor is omdat hy nie gaan kak praat in die koerante nie soos KP, Rathbone en Luke. Kyk wat van jong Clyve geword het. Jonk gehardloop Australie toe en jonk afgetree oor beserings. Ek dink hy het toe besef waarvoor hy nie sommer gekies is op sy jonge ouderdom. Toe sit hy in n vreemde land met depressie en sy vrou vokof onder hom uit ook. Ek sal nie so laag daal om te se goed so nie. Spyt kom altyd te laat sal my woorde eerder wees. Luke is n regte glory hunter en hy het deels Bobby Stinkstadt in hom. Hulle wil daar waar die geld, fotograwe en poepolle om sy kop in te steek wees.

Ander ding is aggresiewe spelers is ouens wat jy net so moet los. Vat daai weg en jy sit met n halwe speler. Corne Krige is n voorbeeld. Bakkie Botha nog een. Hy het gedoen wat all die ander spanne doen. Hy was met net gevang. Maar mense het twee keer gedink om kak met hom te stamp. As jy nie die game kan wen nie maak seker jy wen die fight.

Laaste ding is ek het nie geweet die Du Plessis's het vir Grey gespeel nie. Ek het maar net daai kaart geskiet want die Sharks is mos Vrystaat A and die Cheetahs Vrystaat B. Met Supersport se geld kan hulle steel soos hulle wil want Supersport besit aandele in omtrent all die spanne. Maar los daai vir n ander dag. Wat ek uindlik wil oor praat is oor Grey College en al die ander so genaamde Rugby skole wat al die goeie spelers produseer jaar in en jaar uit en bree bors rondloop en brek. Wel ek het op die platteland groot geraak in n dorp genaamd Christiana. Dis sowat 110km van Kimberly en 160km van Bloemfontein. Nou daar was n Landbou skool daar naby in Jankempdorp en was ons aards vyande. Nou in Laerskool het ons n ander aards vyand gehad omdat n Landbou skool van standerd 6 af begin. Ons het n bevokte eerste span gehad. Nie groot knapies nie maar ons het getackle enige ding wat beweeg. Een skool het gedink hulle was slim en hulle 0/16 span gestuur as n 0/13 span. Ons het die hele game op ons doellyn gestan en getackle maar ons het die game gewen met n laaste minuut onderskep drie. Nou toe ons die Laerskool verlaat en Hoerskool toe gaan het n kwart van onse 0/13 span by die rugby oefening opgedaag. Die res het ons ontmoet toe ons teen Landbou speel. Lekker verniet skool gaan waar beurse aangebied is. Paar van ons het nee gese. Ek is seker hulle weet nou nog nie hoe lyk n vokken trekker of wat is n tollie en n Os nie. Hulle was daar om rugby te speel en die boere daai kant se skenkings was groter as wat ons skool se boere kan skenk. n Skool waar suens en meisies saam is het geen kans nie.

Nou wat gebeur is nou kom skole soos Grey en met hulle Boet Trotske borge plunder dan die landbou skool en wat ons ook opgebou het in die plattelandse skool. Ek het in my Std 8 jaar getrek kaap toe maar my een maat het my vertel dat hulle beurse aangebied was deur Grey College later die jaar. Dit gaan so met al die sogenaamde kwaai rugby skole. Hulle steel van die platteland om die naam daarbo te hou. So volgende keer as jy sien twee posh skole speel teen mekaar daai ouens is net daar geproduseer nie. Hulle is gestroop van die platteland. Enige skool wat met groot naam borge langs hulle veld het of op hulle truie het is vals. Hulle vat krediet vir n ander man se harde werk.

Gaan jy op met die ranke dan sien jy Vrystaat steel van Griquas op Craven week vlak. Die Sharks steel weer van Vrystaat op senior vlak.
 
Jip stem saam met die Sharks wat die Cheetahs gedurig stroop, die res van jou post sal ek more oggend na ontbyt lees, net nou gescan en fokkit ek is moeg.

Ek stem saam saam Luke is 'n doos, hou ook nie baie van Bobby nie.


Kom ons gaan slaap.
 
1. Francois Steyn
2. Francois Steyn
3. Francois Steyn
4. Francois Steyn
5. Francois Steyn
6. Francois Steyn
7. Francois Steyn
8. Francois Steyn
9. Francois Steyn
10. Francois Steyn
11. Francois Steyn
12. Francois Steyn
13. Francois Steyn
14. Francois Steyn
15. Francois Steyn

16. Francois Hougaard
17. Francois Hougaard
18. Francois Hougaard
19. Francois Hougaard
20. Francois Hougaard
21. Francois Hougaard
22. Francois Hougaard

Nuffsaid!

Wat is jou opinie omtrent 'n "rotasie beleid"? :cool:
 
Respek is 'n ding wat jy moet verdien... en daar dink ek het Coenie vir daai ander 2 manne gewys in die kroeg hulle verdien dit nie. As Coenie vandag na Luke Watson toe loop en vir hom in sy gesig sê: "Luke, jy's 'n Fokken Politieke Poes", sal ek persoonlik 'n petisie opstel dat Coenie elke game moet start vir die Bokke.

Rakende Peter Grant, hy's nie Bok-materiaal nie, fok, hys nie eers eerste keuse skopper vir die Stormers nie, hy KAN nie senter speel nie en hys op die oomblik minder 'n running fly-half as Morne Steyn (wat actually sy backline fokken goed wegkry die laaste ruk). Hy kan wel tackle, maar fok, die bokke kan nie hierdie jaar weer elke game net tackle nie, die ander fokkers moet ook 'n beurt kry!

Heelagter vir my is tussen Jaco Taute en Joe Pietersen, maar ek dink Heyneke sal nogsteeds vir Zane of Lambie kies. Francois Steyn moet senter speel, dis nou maar net so...
 
Fok die internetdwergies!

Ouens wat beseer is;
Greyling
Burger
Smith
Vermeulen
J Potgieter
Alberts
Goosen

1 Mtawarira
2 B du Plessis
3 Kruger
4 Etzebeth
5 Bekker
6 Brussow
7 Stander
8 Spies
9 Hougaard
10 M Steyn
11 Habana
12 F Steyn
13 De Jongh
14 JP Petsersen
15 J Pietersen

16 Nel
17 A Strauss
18 S Sykes
19 J Strauss
20 Du Preez
21 Lambie
22 Aplon

toekoms by
Oosthuizen
Greyling
Cilliers
J Potgieter
Van der Walt
Van ZYl
Goosen
Taute
 
Last edited:
Fok die internetdwergies!

Ouens wat beseer is;
Greyling
Burger
Smith
Vermeulen
J Potgieter
Alberts
Goosen

1 Mtawarira
2 B du Plessis
3 Kruger
4 Etzebeth
5 Bekker
6 Brussow
7 Stander
8 Spies
9 Hougaard
10 M Steyn
11 Habana
12 F Steyn
13 De Jongh
14 JP Petsersen
15 J Pietersen

16 Nel
17 A Strauss
18 S Sykes
19 J Strauss
20 Du Preez
21 Lambie
22 Aplon

toekoms by
Oosthuizen
Greyling
Cilliers
J Potgieter
Van der Walt
Van ZYl
Goosen
Taute

Greyling is nie beseer nie!! hy speel dan Saterdag
 
"Respek is 'n ding wat jy moet verdien... en daar dink ek het Coenie vir daai ander 2 manne gewys in die kroeg hulle verdien dit nie. As Coenie vandag na Luke Watson toe loop en vir hom in sy gesig sê: "Luke, jy's 'n Fokken Politieke Poes", sal ek persoonlik 'n petisie opstel dat Coenie elke game moet start vir die Bokke."


HAAAAAAAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHHAHAHAHAHAHAHAA. Ek sal defnintief daai petisie teken.
 
Kyk, Coenie lyk of hy nogal 'n doos kan wees, maar elkle span kort een of twee dose om die opposisie op hul tone te hou.
 
n Loskop moet n doos wees. Dis sy werk. Maar min rugby spelers stamp kak met stutte. Hulle vok gewoondlik met almal behalwe die stutte. Hou net dop as hulle mekaar vas gryp. Gewoonlike die slotte en vlank. Sodra n stut in tree dan is die fight oor of hulle maak of hulle ouens hulle tureg hou. Hy weet daai Vasskop is daar omdat hy elke skrum 900kg op sy rug kan dra vir n paar sekondes en daai loskop kan n 900kg scrum opvok op sy eie.

Kyk vir OS. As jou stutte kak is is jy in die kak. n Goeie loskop en vaskop kry deesdae dieselfde betaling as n posh losskakel oorsee. Ek lees dat Owen Franks word 6 keer a dag gevoer om sy gewig te hou wat by die 120kg is. Perfek vir a vaskop. Die skrums is baie maklik om te sien. As die skrum inval is dit die vaskop se skuld. As die Vasskop opstaan dan is dit hy kan nie die gewig dra nie en soen die regte ding deur op te staan eerder as om die skrum te laat val of dis die loskop wat om hom loop en in sy ribbes in skrum. Daai loskop moet die vaskop se sake werk want daai is anker wat die opposisie se skrum stewig hou. Vok jy hom op kry jy die oorhand in die skrum. So jy sien waarvoor loskoppe so aggresief voorkom. Coenie doen daai goed. Teen die Brumbies het daai blinde ref hom gepanaliseer vir kak.
 
Last edited:
Ek stem nie saam nie... dis gewoonlik die kleinste wetter op die veld wat die begin, die scrummies... en hulle het sulke regte "moer my" gesiggies
 
Ek stem nie saam nie... dis gewoonlik die kleinste wetter op die veld wat die begin, die scrummies... en hulle het sulke regte "moer my" gesiggies
Ja maar wie doen die donner werk? Die slotte and hakers lol. Scrummies het baie bek en hulle het agt manner voor hulle om die baklei werk te doen. Maar kak begin gewoonlik onder in n los gemaal. Op skool was slot die lekkerste posisie om die ouens the donner in n scrum en hulle gewoonlik gedink dis die stutte wat hulle donner!
 
Ja maar wie doen die donner werk? Die slotte and hakers lol. Scrummies het baie bek en hulle het agt manner voor hulle om die baklei werk te doen. Maar kak begin gewoonlik onder in n los gemaal. Op skool was slot die lekkerste posisie om die ouens the donner in n scrum en hulle gewoonlik gedink dis die stutte wat hulle donner!

Ja dit maak meer sin... Ek het een keer 'n club wedstryd gespeel waar ons slot nie in die scrum gebind het nie en toe ons connect vir die scrum toe kom sy vuishou hier langs my kop verby en moer die ander span se haker dat hy skoon agter oor val...
 
Ja dit maak meer sin... Ek het een keer 'n club wedstryd gespeel waar ons slot nie in die scrum gebind het nie en toe ons connect vir die scrum toe kom sy vuishou hier langs my kop verby en moer die ander span se haker dat hy skoon agter oor val...
haha Ek het eengekeer n gemoer in die skrum. Seker met vier vuishoue gekonnek. Toe die skrum opbreek sien ek dit was my eie stut wat ek gemoer het lol. Hy het die opposisie stut beskulding en hom gemoer!
 
Fok weet, ek weet maar min van die skrums af. Ek het 'n paar games vir UCT se 4de span gesak op slot, maar net omdat ek aan die lang kant was (die souties is oor die algemeen maar korterig) en hulle desperaat; ek speel my hele lewe lank VLEUEL!!

Dis seker nie nodig om te se Durbell het ons in ons P@#$ in geskrum, maar ons was snaaks genoeg nogsteeds in die game tot teen die einde. Persoonlik het ek maar kak gedoen, maar dis hulle eie skuld. Ek moet darem se dat ek het al 5 ons afskoppe vir ons teruggewen.
 
Kyk as die fluitjie laas dan is mens n ander persoon. Dis asof vuur deur jou are stook en mens raak baie aggresief. Ek weet n voorspeler het daai nodig anders is hy n papgat in daai los gemale en beteken vokol. Maar as daai eind vluitjie blaas is mens n ander persoon weer
 
Vokken SARU drop die Leeus kak. Hulle is die enigste unie wat Supersport of SAIL nie n andeel in het nie. Maar hulle het n aandeel in die OP en die Grens. So dit gaan basies die enigste span wat deur SARFU gefinansier en gehelp word uit Super Rugby sit. So dit gaan 100 persent oor geld en niks anders nie.
 

Latest posts

Top