• Help Support The Rugby Forum :

[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

V

veniqe

Guest
Ek's lus om in Afrikaans te gesels. Laat my weet of hier enigiemand is wat Afrikaans is.
 
I am English by father (and preference), and Afrikaans by schooling (Hoerskool Middelburg) and mother. But i just prefer English. This is also an international rugby forum, so there aint really any point in speaking Afrikaans. ;)
 
The only Afrikaans I know (other than Rugby position names); Praat jy Afrikaans?
 
I understand about 98% or so, but I tend to answer in Dutch when I'm conversing with South Africans :)

Jer1cho, it IS in the international board, so why not :p
 
Ja, Jer1cho moenie met ons taal bakly nie! Jou soutie! Haha :p
Oh, en dis 'virskoon' nie 'verskoon'. Maggies man.
 
I only know like 5 words in Afrikaans and I would get banned if I repeated any of them, one begins with K.
 
Ok ok ek's jammer. Nou is julle net lelik met my. Steve-o, Jy maak my gevoelens baie seer. Ek gaan nou in 'n hoekie sit en oor my lewe wonder... <_<

Anyway, i think the majority of white people in South Africa speak Afrikaans. Maybe around 60% i would guess. I also heard that it is the youngest language on Earth. One thing i do know is that it's a really awesome cursing language!

Gaan kak jou bliksem!
 
<div class='quotetop'>QUOTE (Steve-o @ Jan 27 2009, 09:55 PM) <{POST_SNAPBACK}></div>
Ja, Jer1cho moenie met ons taal bakly nie! Jou soutie! Haha :p
Oh, en dis 'virskoon' nie 'verskoon'. Maggies man.[/b]

:huh: Nee maggies Steve-o watse k@k woorde boek het jy in die hande gekry, mens spel dit verskoon, so vra vir Jer1cho onverskoning :p
 
Dis heel reg my broer! Ek vat dit maar as 'n straf dop vir jou as jy bietjie weer Super 14 met my hier by Ellis kom kyk! :p
 
<div class='quotetop'>QUOTE (Intercept King JdV @ Jan 28 2009, 12:18 PM) <{POST_SNAPBACK}></div>
:huh: Nee maggies Steve-o watse k@k woorde boek het jy in die hande gekry, mens spel dit verskoon, so vra vir Jer1cho onverskoning :p[/b]

Jy bedoel seker om verskoning?

Sjoe, maar ek's bly om te sien hier's so baie Afrikaanses.
 
<div class='quotetop'>QUOTE (Jer1cho @ Jan 28 2009, 02:28 PM) <{POST_SNAPBACK}></div>
Dis heel reg my broer! Ek vat dit maar as 'n straf dop vir jou as jy bietjie weer Super 14 met my hier by Ellis kom kyk! :p[/b]

As die Sharks daar is, is ek daar! En volgende keer gaan jy 'n lekker Natal hemp dra B)
 
O my goeie hel, ek lag myself dood hier, net oor die manier hoe julle praat.
"swaar", "boet", "Koeksister" :lol:

Ek het nie geweet dat Afrikaans die jongste taal in die wereld is nie, dis nogals interressant, ek weet dis blykbaar die tweede grootste taal in SA na Zoeloe.
 
Sjoe lyk my ons moet ñ afrikanse Stormers fan-club stug, die meeste ouens wat afrikaans praat hier is Stormers ondersteuners :cheers:
 
<div class='quotetop'>QUOTE (Intercept King JdV @ Feb 3 2009, 10:37 AM) <{POST_SNAPBACK}></div>
Sjoe lyk my ons moet ñ afrikanse Stormers fan-club stug, die meeste ouens wat afrikaans praat hier is Stormers ondersteuners :cheers:[/b]

Solank die klub nie stug is nie :p
 

Latest posts

Top