- Joined
- Apr 27, 2008
- Messages
- 100,020,374
- Country Flag
- Club or Nation
Test
Gedog die sub forum is foooked die dat niemand meer post nie of het Cave Dweller almal so afgepee?
Anycase, gaan Saterdag Loftus toe saam met vriende en kan nie wag nie, gaan EPIC dag wees
Wat se julle oor die Bok seleksies tot dusver?
Ek is bietjie verbaas om Deysel en Kanko daar te sien, (en nie vir Willie Roux nie) nie agv hulle nie goed is nie, mar feitlik gee game time
Jammer om te hoor Jaco taute is uit...
so n download is seker groot aldans ver te groot vir email
link my daarna en ek sal vir jou kyk, dan vat ons dit verder
Ag, dis bietjie lekker om in Afrikaans te kan tik. Ek het julle ouens se hulp nodig, en ek weet/dink niemand wil meer iets oor EA 08 weet/ hoor nie. Maar ek het nou al vele keer om hulp gevra en dit voel asof dit op dowe ore val. Ek wil bitter graag vir my 6 jarige seuntjie EA,08 so bietjie beter maak, maar ek sukkel om Woosah's editor en die 10 patch af te laai. Daar is lyk vir my n probleem met my internet of iets, ek kry dit net nie afgelaai nie. Kan iemand asb dit vir my mail, ek weet nie of ek my e-pos adres hier mag of moet gee nie. Laat weet asb een van julle slim ouens. Dankie!!!!
jy sê " Woosah's editor en die 10 patch af te laai" right dis somewhere op die Internet, my vraag is waar
Copy en Paste die link (URL, Internet webadres(se) hier dat ek daarna kan kyk tov grootte en vir jou download, dan kan jy sommer by my kom optel of iets
die is n voorbeeld van 'n link - https://www.google.co.za/
As dit steeds weird en vreemd klink, bel my gerus - Eugene - 083 450 5787
Dis op my laptop, en my server is by my IT ou wat nie in my kantoor is nie, so ek weet nie regtig wat my "settings" tov die internet is nie.Is dit op jou PS2 of PS3?
Op die PS3 is dit maklik, as jy dit download op 'n rekenaar en dan met 'n USB dit na jou PS3 toe oorvat. PS2 is 'n ander geval.
As dit op jou PC self is, kan dit dalk wees dat jou anti-virus jou download block, of dat jou firewall keer.
Copy en paste daai link hier asb dat ek direk daarheen kan gaan, bietjie besig tans om te gaan troll op die forums tot ek die regte een raaksien
Dis op my laptop, en my server is by my IT ou wat nie in my kantoor is nie, so ek weet nie regtig wat my "settings" tov die internet is nie.
Al wat ek weet is dat ek my MMM af sukkel om dit te download. Kom Heineken jy is mos ook een van die slim ouens.
Copy en paste daai link hier asb dat ek direk daarheen kan gaan, bietjie besig tans om te gaan troll op die forums tot ek die regte een raaksien
Sal probeer met Chrome "O grote koning", maar kan julle ouens regkom om op die game front in te kom? Ek mors nou julle tyd met my goeters, dankie in elk geval.het jy dit dalk al probeer download vanaf 'n ander browser in plaas van Internet Explorer? Google Chrome of Firefox behoort jou te help as dit jou browser is wat die probleem veroorsaak
great dis 300Mb, download besig
Dis die file se naam - [h=2]TRF Rugby 10 Patch v1.rar[/h]