• Help Support The Rugby Forum :

[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

Nicholas Louw, Snotkop, Steve Stofsuier, en basies alle vroue wat afrikaans sing kan nou dadelik fokof en gaan vrek op n hoop... Hulle sing oor dieselfde tos oor en oor. So nou en dan verander hulle die naam van die Girl oor wie hulle sing...

Ek luister na Bok van Blerk, Leon Schuster, Robbie Wessels, Jack Parrow, Die Antwoord, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Van Coke Kartel.
 
Ah ja ek het vergeet van Robbie Wessels en Heuwels, maar ek haat Die Antwoord, hulle moet na 'n veld gevat word geskiet word.

Haha Gena...

"Ek ken vir almal, ek is almal se pel..."
 
Daar is net 1 liedjie wat 'n baie snaakse ***el het. Dis een liedjie van Albert de Wet... Fok Tshwane ;)
 
Iemand het sopas die hele land ge-rickroll. Never gonna give you up het sopas op RSG gespeel!
 
hahaha. Ek het nie gedink nie dat hulle op Radio Sonder Mense die Rick Ashtley kak sou draai.

Ma ek wonder, hoekom luister jy RSG?
 
Ek word teen my wil forseer om dit te luister, ek bly nog by my ouers en... en... oh Fonnie se stem is soos goue stroop... ahhahahahahahaha
 
My ex vrou se ouma luister baie naar RSG. Dis net kak wat hulle draai maar in Phalagat daar is nie baie ander keus nie om te luister oppie radio.

Toen ek in Jo'burg gebly het, had ons tenminste Hiveld se stasie om te luister. Ek onthou nu na 6 jare nog die tune. Dis beter dan Jacaranda wat ons geluister het in PTB.

94.7!! HI-Veld STEREO!!!!!!!!
 
Ek word teen my wil forseer om dit te luister, ek bly nog by my ouers en... en... oh Fonnie se stem is soos goue stroop... ahhahahahahahaha

Wees net sterk Sker, moenie 'n serial killer word nie asb!!!!!!
 
Haha Gena, ek probeer my bes...

Maar intussen, 'n lied vir ons almal wat al lekker deur die GAT getrek en rondgeFOK mee was deur 'n vroumens!

 
Last edited by a moderator:
Richie Mccaw se boek gaan amper verskyn in die winkels.

Ek bel toe vir Exclusive Books om te vra waar ek die boek sal kry.

Die antwoord was: aan die verkeerde kant van die rak...
 
Richie Mccaw se boek gaan amper verskyn in die winkels.

Ek bel toe vir Exclusive Books om te vra waar ek die boek sal kry.

Die antwoord was: aan die verkeerde kant van die rak...

Sopas verstuk. Nie seker of die trane in oe is weens die lag of stuk nie. Goeie een, Hein.
 
genade :D jy besef seker dis net ons handjie vol wat hier gaan pos ne? :p

lmk vir "bier" se grap van Mccaw :lol: amper maak ek my broek vuil...
 
my-sexy-baby.png


bwahahahahahaha!!!!

o got :d

aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa
 
Toe ek nog jonk was, was geld nog geld, die baas was die baas en doos was doos

vandag is geld nogaltyd geld, doos is baas en die baas is die doos
 
HI manne,

Hier is 'n puik site vir Suid Afrikaners - http://www.rugby-talk.com/

Kyk dit gerus uit, dis vir partiotiese no bulshit ouens, ek geniet dit baie daar en doen ook nou en dan artikels

Sorry Icemn - jy fail op elke vlak tov die site en dus speel maar hier ou grote
 
Het een van julle al hierdie video gesien??



Goedige Fok!!

ek het nog net een keer 'n rinkals in my bonnet gekry, gelukkig het die fokker reguit vir my fanbelt gegaan.
 
Last edited by a moderator:
Waar gaan slaap die Bulle spelers as hulle klaar is met hulle wedstryd teen die Stormers op Nuweland?

By hulle ouers se huise.
 

Latest posts

Top