Mense maar die Bokke het kak gespeel. Maar hoe de vok kan die engelse baljaar as hulle verloor?
Ons gaan op ons moer kry in die vier nasies. As Steyn kak speel dan is die Bokke kak. Ek het albei spanne se wedstryd planne afgelaai. Twee 300 bladsy PDF files met n prentjie van Tuilagi en Steyn se skoen in. Die wedstryd was so kak dat hulle dit laat of ETV geherhaal het tussen al daai stink laat nag advertensiesWant hulle het 'n baie lae verwagtings kriteria...
Nee ek trek draad redtubeWat kyk jy so laatnag op ETV? Emmanuel 16? Kom nou wees eerlik
Nee ek trek draad redtube
O kak ek het vergeet van dit. Ons kan dit piel hoppers ook noem. Maar terug by die rugby. Het julle die strafskoppe teenoor geel kaart vergelykings gesien van die drie nasies die laaste per jaar? Die Bokke 6 per geelkaartKom ons noem dit rooi buis om die ander mense te mislei. "Redtube" is net te maklik om te verstaan vir die Engelse
Ja ons praat van daai video van jou waar jy n hol gespyker het.Guys I'm sorry I saw this part of the post on the latest posts things...and you know what...whatever you guys are talking about ..count me in.
Die Grieke is so in die kak as hule vra vir Viagra by die apteek dan kry hulle n suigstokkie en maskeerbandEk sien ook uit na GW2, net sleg ek het fokol geld om dit te koop nie. Eze, Emmanuel was so 'n softcore porno ding wat altyd op etv gekom het toe ek 'n laaitie was