• Help Support The Rugby Forum :

[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

Jy het een kakdag, ek kwam gisteren thuis en de basement stond onder water. Tot midnight zitten pompen met the firebrigade and today I had to take a day of to clean and sort things out with the insurrance company. Watercompany did it again.
 
Ek het n kak dag by die werk so ek soek n fightEk wed julle Morne Steyn drink nog aan sy Ma as sy Pa nie kyk nie en op die veld mis die snotkop sy Mammie dies dat hy so kak speel
Nee. Hy suig aan sy pa as sy ma nie kyk nie.
 
Met John Mitchell wat maak soos rokof en vervang word deur n kreatien junkie wonder ek of Naas Botha gaan aanbly as die verdedigings afrigter van die Leeus
 
My-Sexy-Baby.png


BWAHAHAHAHAHAHA!!!!
 
Hahahahahahahhahahhahahahahahahahahaha

blikseeeeeemmmmmmm!!!!
 
haha gevaarlik! Wat is die manlike vorm van n prostetiet? n Prostetros
 
fokit, Maandag is nog nie eens verby nie en ek begin al klaar worry oor die naweek se rugby
Dis sal darem erg nice wees as ons 3 spanne het wat deurgaan + added bonus as die Bergkwaggas die top span kan wees

As die toernooi oor is gaan ek erg depro kap
 
As die toernooi klaar is, dan het ons nog die Currie Cup en 4 Nations om oor te worrie, Gena. Dis nog een baie lang rugbyjaar wat voor ons lê. Ek kan nie wag nie vir die naweek. Dis net kak ek moet dit in Holland kyk in die pub in Den Haag. Daar is baie Afrikaners daar, maar ons mis biltong, cream soda en Richelieu
 
Moenie worry oor rugby nie. Geniet dit. Worry eerder of daai rooi bekkie wat jy gister gespyker het verantwoordelik is vir die jeukery wat jy nou het
 
stop voor sy jouself oortref...

Anycase, Oscar Pretorius stap in die kroeg en vra die barman "Twee enkels asseblief"
 
hoor hier cupcake, niemand like jou al klaar op die Engelse forum nie, so moenie jou common neigings hier ook kom toon nie asb
Dis relatief kak as jou eie taal mense jou nie meer soek nie, so chill met jou tros comments oor alles, jy is werklik nie snaaks nie, en die klein victories wat jy dink jy kry, trust me, net jy voel so.
Of neuk voort en kry vir jou, soos laaskeer
 
Terwyl ons nou op die Afrikaanse thread is van watse afrikaanse musiek hou julle?

Daar is so een of twee Koos Kombuis liedjies waarvan ek hou (Lente in die Boland = Suip liedjie, Johnny is nie dood nie) Bok van Blerk het een of twee goeies, daai pour some sugar on me cover/remake van hom is nogal orraait.
 
Ek is baie groot fan van Albert de Wet en Jan Blohm. Hulle maak musiek reg uit die hart. Dis nie sokkie-kak of Hofmeyr-musiek nie. Dis net kuns wat hulle maak.

Die liedjie "Aliwal-Noord" van Albert de Wet is maklik my gunsteling liedjie in Afrikaans.

Ek ken nie baie Afrikaans sangers nie, maar ek weet wat se kak gemaak word deur Eden, Kurt Darren en Ray Dylan ;)
 

Latest posts

Top