• Help Support The Rugby Forum :

[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?

Ek kort help met n woord asseblief.

Ek probeer die sin in Afrikaans skryf maar sukkel met n vertaling van grassroots

"It is affecting the grass-root levels of rugby in South Africa"

"Dit affekteer grasvoetsool vlakke van rugby in Suid Afrika." Iets aan daardie sin lees nie reg nie.
Watse woord in Afrikaans kan ek gebruik om grassroots rugby (jong skole rugby) te verteenwoordig.
 
Ek dink nie jy moet probeer grass-root se direkte vertaling gebruik nie, want dit gaan nie werk in dit wat jy wil sê nie. Ek dink jy moet eerder "laerskool vlak" gebruik want dit sal meer sin maak.
 
Dankie ek het besluit op " Die grondvlak van Suid-Afrikaanse sport word beïnvloed..."
 
Ek vind dit baie snaaks dat Ashwin Willemse alewig met Nick Mallett wil verskil. Wat soek hy op daai paneel ? Nick Mallett skool hom elke keer. Dis lagwekkend.
 
Ons weet hoekom Ashwin daar is. Dit, en sy rugby kennis is nie te sleg nie. Hy het dit toe uiteindelik reggekry om die wood Sharks as Sharks uit te spreek in plek van Saaaaaks...
 
Chris ry net, en hard. Heeltyd, ry sommer skoon droog, daar is nie meer gouglip of olie nie.

Wat maak julle van die storie met ons finansie minister, is ons binne ons poes of klim ons nog in?
 
Chris ry net, en hard. Heeltyd, ry sommer skoon droog, daar is nie meer gouglip of olie nie.

Wat maak julle van die storie met ons finansie minister, is ons binne ons poes of klim ons nog in?

Ek dink dis die laaste "Throw of the dice" vir onse president. Gister het Thuli hom behoorlik uitgekak op twitter en nou vandag laat hulle vir Gordhan dagvaar...

Ek dink ons gaan vir 'n rukkie nou binne ons poes in wees, maar dan weer uitklim...
 
Op twitter ? Dit gaan baie uitrig:D
 
Heineken, ons weet nie of Chris al gery het nie, ons weet net hy ry lekker.
 
Ek kan net lag vir name van ons spanne in ons plaaslike krieket.

Kyk hier

Multiply ***ans
Hollywoodbets Dolphins
BuildNat Cape Cobras
VKB Knights
bizhub Highveld Lions

WDF ??

So wat sê julle knape nog als. Ons het hopeloos te lank terug gesels hier.

Kan ek net noem dat ek wens ek was n matriek seun by Bishops...
 
Hi,

Sorry vir late reply, erg babelaas vandag, raak te oud vir hierdie drinkery
Dink Rassie gaan sy gameplan verander teen Walis en hul skok, dan as hul try adjust gaan ons hul net stadig smoor
 
Hi,

Sorry vir late reply, erg babelaas vandag, raak te oud vir hierdie drinkery
Dink Rassie gaan sy gameplan verander teen Walis en hul skok, dan as hul try adjust gaan ons hul net stadig smoor
Ek dink ook so. Ek het n vermoede ons gaan n bietjie variasie gebruik, en ek dink ons moet daai losskakel kanaal aanvat. Hulle manne lyk n bietjie moeg en plat. En fidji het ons gewys wat jy kan doen as jy op hulle afhardloop.
 
Dink die Engelse stel hulself nou lekker op vir hard val. Sjeim. Tot 'n mate verstaan ek hoe hulle voel. Hul span lyk goed, maar alhoewel die boeke sê hul is die gunstelinge kan ek net nie myself kry om dit te glo nie.

Ek is vreemd genoeg baie rustig. Dink die ouens is eintlik in 'n goeie posisie om hulself te laat geld. Sien nou baie uit na die game!
 
Ja ek stem saam. Vir een of ander rede het ek hierdie gerustheid oor my vir Saterdag. Maar laat hulle maar so aangaan
 
Amen. Weet ons wanneer die spanne aangekondig gaan word?

Donderdag oggend. Ek hoop eintlik ons poes hulle Saterdag want hulle is nou blykbaar die beste span in die wereld na een game. Ek hoop ook ons ouens klap hulle so ver terug dat hulle begin alles skop want hulle kan net nie verby ons reuse kom nie. Om te dink hulle los spelers is nou ewe skielik beter as PSDT laat my kak hard lag.
 
Latest posts

Top