V
veniqe
Guest
Ek's lus om in Afrikaans te gesels. Laat my weet of hier enigiemand is wat Afrikaans is.
Moenie so mislik wees ou boet Jer1cho [/b]
Ja, Jer1cho moenie met ons taal bakly nie! Jou soutie! Haha
Oh, en dis 'virskoon' nie 'verskoon'. Maggies man.[/b]
:huh: Nee maggies Steve-o watse k@k woorde boek het jy in die hande gekry, mens spel dit verskoon, so vra vir Jer1cho onverskoning [/b]
Dis heel reg my broer! Ek vat dit maar as 'n straf dop vir jou as jy bietjie weer Super 14 met my hier by Ellis kom kyk! [/b]
Sjoe lyk my ons moet ñ afrikanse Stormers fan-club stug, die meeste ouens wat afrikaans praat hier is Stormers ondersteuners :cheers:[/b]