- Joined
- Apr 9, 2010
- Messages
- 11,758
- Country Flag
- Club or Nation
Ek moet my Afrikaans vir my finaale eksamen oefen. Dis die perfek plek vir dit.
Die Leeu se stadiom sal propvol wees, al die kartjies is klaar en verkoop. Dit sal 15 miljoen rand vir die Lions gee, genoeg te kry een of twee beter spelers vir volgende jaar, maar die meeste van dit sal na 'grassroots' en 'debt' gaan. Dis is die eerste keer in nege jare dat die Leeu het 'n vol stadiom, ek is baie gelukkig vir hulle, en hoop hulle is 'kompetitive' vir die eerst viertig minute.
Dan kan ons hulle verkraag. :evil:
Daar sal baie glory-hunting Haaie ondersteuners na die wedstryd wees, ek dink dit sal 50/50 of 40/60 wees, so ons moenie bekommerd wees of die wedstryd is 'een-kant'.
Uit van 10?
Ek gee jou 'n goeie 7 uit tien... nie sleg nie...
hier en daar 'n bietjie grammatika probleme, en op ander plekke verkeerde keuse van woorde, maar heeltemal verstaanbaar... Selfs my moeder wat 'n Meestersgraad in tale het sou jou meer as 5 punte gegee het...