Menu
Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles and first posts only
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Help Support The Rugby Forum :
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser

Reply to thread
Message

So, manne. Wat is op jul wenslyste rugbygewys?

Ek is maar so-so oor die Stormers se kanse vorentoe, maar hoop Fleck kry 'n paar tips by Eddie Jones siende dat hy genoem het hy gaan daar aanklop en ons maak 'n paar goeie aanwinste. 'n Bietjie geluk wat ons jaarlikse krukkelys betref sal ook gaaf wees.

Ek hoop vir:

1 Steven Kitshoff om terug te kom op die een of ander manier siende dat Toetie hom klaarblyklik wil hier hê vir die Bokke

2 Enigiemand anders as Mbonambi of Scarra (vir die Bokke ook- hul kan nie Marx weggooi nie!). Hulle albei bring niks tot die partytjie nie en as ons ernstig oor verder vorder kan ons nie spelers dra nie.

3 Frans Malherbe

4 Eben Etzebeth

5 Pieter-Steph du Toit het wel bietjie kleigetrap in ons kwartfinaal, maar oor die toernooi is hy my top slot.

6 'n Waarlike baljagter. Wie dit sou wees sou ek nie weet nie. Notshe, Kolisi en Carr is piekfyn as hulle op vorm is, maar hulle is sulke eenderse spelers. Ons kort net twee van hulle. Selfs net een in die beginspan en een op die bank as ons 'n baljagter en bietjie vleis kan inbring op die losvoorspelers.

7 Siya Kolisi bring meer as Notshe in taai wedstryde

8 Nizaam Carr, maar ook net as hy weer sy 2013 spelpatrone kan naboots.

9 Cheslin Kolbe. Dit was lekker om te sien die Stormers het 'n heelagter wat sterk kan staan en die bal vorentoe neem in Taute. Hoop hy kan weer sy beste vorm vind. Ons skiet tekort as dit kom by skrumskakel. Hoop ons probeer hierdie ten minste. Wie weet!?

10 Rob du Preez. Het nou nie die wêreld aan die brand gespeel nie, maar dit is seker te veel gevra om van die merk af dit weer te doen na 'n lang besering en teen die 'Chiefs' in a kwarteindstryd.

11 Seabelo Senatla. Ons kyk wat hy kan doen in SR.

12 Damian de Allende

13 Hier weet ek nie. Die opsies is seker maar Jones of De Jongh. Ek sou graag 'n spelskepper hier wou hê. Ek het gehou van daai Willemse lat wat vir ons jeug gespeel het, maar hy is nou glo 'n blêrrie Bul. Lleyds heel moontlik. Ek weet nie.

14 Cornal Hendricks. Ek neem nou aan hy kan oor sy hartkwaal kom. Bid maar saam met die man.

15 Jaco Taute. Mits hy kan aanhou verbeter en weer sy naby sy beste kom. Ek skat hy sal nooit weer die spoed hê wat hy gehad het voor hy by ons aangekom het en st been twee keer gebreek het nie. Ons het natuurlik altyd Kolbe en daar was belowende jong heelagters, maar hulle is almal vort.

Kebble, Shickerling, Notshe/Carr, Schreuder, Du Plessis, Zas almal goed genoeg vir die bank. So ek skat ek soek 'n wêreldklas haaker, diepte in die voorry, 'n baljagter, 'n breker, 'n wêreldklas skrummie en dan kreatiwiteit op 13. Nie te veel gevra nie?

[QUOTE="TRF_stormer2010, post: 809053, member: 39190"] So, manne. Wat is op jul wenslyste rugbygewys? Ek is maar so-so oor die Stormers se kanse vorentoe, maar hoop Fleck kry 'n paar tips by Eddie Jones siende dat hy genoem het hy gaan daar aanklop en ons maak 'n paar goeie aanwinste. 'n Bietjie geluk wat ons jaarlikse krukkelys betref sal ook gaaf wees. Ek hoop vir: 1 Steven Kitshoff om terug te kom op die een of ander manier siende dat Toetie hom klaarblyklik wil hier hê vir die Bokke 2 Enigiemand anders as Mbonambi of Scarra (vir die Bokke ook- hul kan nie Marx weggooi nie!). Hulle albei bring niks tot die partytjie nie en as ons ernstig oor verder vorder kan ons nie spelers dra nie. 3 Frans Malherbe 4 Eben Etzebeth 5 Pieter-Steph du Toit het wel bietjie kleigetrap in ons kwartfinaal, maar oor die toernooi is hy my top slot. 6 'n Waarlike baljagter. Wie dit sou wees sou ek nie weet nie. Notshe, Kolisi en Carr is piekfyn as hulle op vorm is, maar hulle is sulke eenderse spelers. Ons kort net twee van hulle. Selfs net een in die beginspan en een op die bank as ons 'n baljagter en bietjie vleis kan inbring op die losvoorspelers. 7 Siya Kolisi bring meer as Notshe in taai wedstryde 8 Nizaam Carr, maar ook net as hy weer sy 2013 spelpatrone kan naboots. 9 Cheslin Kolbe. Dit was lekker om te sien die Stormers het 'n heelagter wat sterk kan staan en die bal vorentoe neem in Taute. Hoop hy kan weer sy beste vorm vind. Ons skiet tekort as dit kom by skrumskakel. Hoop ons probeer hierdie ten minste. Wie weet!? 10 Rob du Preez. Het nou nie die wêreld aan die brand gespeel nie, maar dit is seker te veel gevra om van die merk af dit weer te doen na 'n lang besering en teen die 'Chiefs' in a kwarteindstryd. 11 Seabelo Senatla. Ons kyk wat hy kan doen in SR. 12 Damian de Allende 13 Hier weet ek nie. Die opsies is seker maar Jones of De Jongh. Ek sou graag 'n spelskepper hier wou hê. Ek het gehou van daai Willemse lat wat vir ons jeug gespeel het, maar hy is nou glo 'n blêrrie Bul. Lleyds heel moontlik. Ek weet nie. 14 Cornal Hendricks. Ek neem nou aan hy kan oor sy hartkwaal kom. Bid maar saam met die man. 15 Jaco Taute. Mits hy kan aanhou verbeter en weer sy naby sy beste kom. Ek skat hy sal nooit weer die spoed hê wat hy gehad het voor hy by ons aangekom het en st been twee keer gebreek het nie. Ons het natuurlik altyd Kolbe en daar was belowende jong heelagters, maar hulle is almal vort. Kebble, Shickerling, Notshe/Carr, Schreuder, Du Plessis, Zas almal goed genoeg vir die bank. So ek skat ek soek 'n wêreldklas haaker, diepte in die voorry, 'n baljagter, 'n breker, 'n wêreldklas skrummie en dan kreatiwiteit op 13. Nie te veel gevra nie? [/QUOTE]
Verification
Post reply
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
Top