Menu
Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles and first posts only
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Help Support The Rugby Forum :
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser
.
Reply to thread
Message
<blockquote data-quote="TRF_heineken" data-source="post: 579736" data-attributes="member: 40658"><p>Deur: VaatjieNienaber 2013-06-26 07:15 Pierre Spies word die afgelope vier jaar reeds &lsquo;n astronomiese bedrag geld betaal om &lsquo;n passasiersrol in die Springbokspan te vervul. Dit is die aardskuddende onthulling wat die skerpioene se spesiale sportkorrupsietaakmag laat gistermiddag op &lsquo;n perskonferensie hier in Pretoria gemaak het. Die aankondiging bring &lsquo;n einde aan jarelange spekulasie onder stomgeslane Springbokondersteuners waar vrae soos, &ldquo;Hoekom word hy nog gekies?&rdquo;, &ldquo;Wie sit agter dit alles?&rdquo; en &ldquo;Kry hy wat Spies is nie skaam nie?&rdquo;, byna daagliks gevra is. Hoe byvoorbeeld was dit ook moontlik dat Spies week na week bo beter agstemanne soos Philip van der Walt (Cheetahs), Jacques Engelbrecht (Southern Kings) en Dirkie Schuytema (Laerskool Kuruman o.13B) gekies word? Luidens Stasiekommandant Basjan Kroekings sit &lsquo;n geheimsinnige groep Nieu-Seelandse besigheidsmanne agter die komplot wat eenvoudig &ldquo;Project Spies&rdquo; oftewel &ldquo;Projek Spioene&rdquo; geheet het. Volgens hul ooreenkoms met Spies sou die agsteman vaste bedrae geld verdien vir elke keer wat hy sy lyf suksesvol in &lsquo;n toets kon wegsteek. Om meer spesifiek te wees: &bull; $5 000 vir elke verbroude duikslag &bull; $3 000 vir elke vermyde losskrum &bull; $3 000 vir elke aanslaan &bull; $5 000 vir elke keer wat Spies terugwaarts geduik word Na raming het die Blou Bul tot $150 000 per toets uit dié gekonkel verdien. Deel van die ooreenkoms was blykbaar ook dat Spies die Bok-keurders en publiek in &lsquo;n stand van hipnotiese beswyming moes hou deur &ldquo;sterk te lyk, maar nie sterk te wees nie&rdquo;. Die Bokbestuur kon nie vir kommentaar bereik word nie maar &lsquo;n huidige Springbokhaker wat anoniem wou bly het die gevoel binne die kamp opgesom, &ldquo;Dis &lsquo;n verligting dat die waarheid uiteindelik uitgekom het. Ek en my broer was net mooi gatvol om al sy poes werk vir hom te doen.&rdquo; Spies sal op 7 September in die Pretoriase streekhof verskyn. Vaatjie Nienaber Paternoster</p></blockquote><p></p>
[QUOTE="TRF_heineken, post: 579736, member: 40658"] Deur: VaatjieNienaber 2013-06-26 07:15 Pierre Spies word die afgelope vier jaar reeds ‘n astronomiese bedrag geld betaal om ‘n passasiersrol in die Springbokspan te vervul. Dit is die aardskuddende onthulling wat die skerpioene se spesiale sportkorrupsietaakmag laat gistermiddag op ‘n perskonferensie hier in Pretoria gemaak het. Die aankondiging bring ‘n einde aan jarelange spekulasie onder stomgeslane Springbokondersteuners waar vrae soos, “Hoekom word hy nog gekies?”, “Wie sit agter dit alles?” en “Kry hy wat Spies is nie skaam nie?”, byna daagliks gevra is. Hoe byvoorbeeld was dit ook moontlik dat Spies week na week bo beter agstemanne soos Philip van der Walt (Cheetahs), Jacques Engelbrecht (Southern Kings) en Dirkie Schuytema (Laerskool Kuruman o.13B) gekies word? Luidens Stasiekommandant Basjan Kroekings sit ‘n geheimsinnige groep Nieu-Seelandse besigheidsmanne agter die komplot wat eenvoudig “Project Spies” oftewel “Projek Spioene” geheet het. Volgens hul ooreenkoms met Spies sou die agsteman vaste bedrae geld verdien vir elke keer wat hy sy lyf suksesvol in ‘n toets kon wegsteek. Om meer spesifiek te wees: • $5 000 vir elke verbroude duikslag • $3 000 vir elke vermyde losskrum • $3 000 vir elke aanslaan • $5 000 vir elke keer wat Spies terugwaarts geduik word Na raming het die Blou Bul tot $150 000 per toets uit dié gekonkel verdien. Deel van die ooreenkoms was blykbaar ook dat Spies die Bok-keurders en publiek in ‘n stand van hipnotiese beswyming moes hou deur “sterk te lyk, maar nie sterk te wees nie”. Die Bokbestuur kon nie vir kommentaar bereik word nie maar ‘n huidige Springbokhaker wat anoniem wou bly het die gevoel binne die kamp opgesom, “Dis ‘n verligting dat die waarheid uiteindelik uitgekom het. Ek en my broer was net mooi gatvol om al sy poes werk vir hom te doen.” Spies sal op 7 September in die Pretoriase streekhof verskyn. Vaatjie Nienaber Paternoster [/QUOTE]
Verification
Post reply
Forums
Other Stuff
The Clubhouse Bar
[Afrikaans]: Is hier enige Afrikaanse mense?
Top